JAGPAKKETTE

TE WEN!

Staan ‘n kans om een van vyf jagpakkette te wen!

KOMPETISIES

Neem deel en wen groot pryse by vanjaar se Victoria Wes Wildsfees & Duiwe Fly-Inn!

GEBEURE

Kom eet lekker vleis, geniet ‘n wyn pairing, woon ‘n veiling by, neem deel aan ons townrun, skiet kettie paintball en meer…

STALLETJIES

Goeie kwaliteit, handgemaakte produkte en kos uit die Karoo…

GASKUNSTENAARS

IRENE-LOUISE VAN WYK

15 JUNIE 2024

armand steenkamp

14 JUNIE 2024

eloff

15 JUNIE 2024

byron minnie

14 JUNIE 2024

millenium

14 & 15 JUNIE 2024

PROGRAM

Kry ons volledige Victoria-Wes Wildsfees & Duiwe Fly-Inn 2024 program hieronder.

VERBLYF

Bespreek vroegtydig verblyf om teleurstelling te voorkom.

TOEGANGSFOOIE

Kom geniet ‘n naweek saam in die Karoo! Vind ons toegangsfooie hieronder.